FREE Shipping for orders over R500! Shop Now

WEEKDAYS : 9am -5pm +27 68 273 5801
LOCATION South Africa

Start typing and press Enter to search

R 999.99

Guaranteed Checkout

visa master american express

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei.

 ***This item ships in 4-7 working days***

Player Count: 3 - 4  players
Best Player Count: 4
Ages: 10+ 
Playing Time: 60 - 120 mins
Designer(s): Klaus Teuber
Artist(s): Volkan Baga, Tanja Donner, Pete Fenlon, Jasson Hawkins,  Michaela Kienle, Harald Lieske, Michael Menzel, Marion Pott, Matt Schwabel, Franz Vohwinkel, Stephen Greame Walsh
Publisher(s): Kosmos, 999 Games, Mayfair Games, Devir, Astrel Games
Useful Links: https://boardgamegeek.com/boardgame/13/catan
   

 

  • Free Shipping for Orders over R500.
  • A DELIVERY FEE of R120,00 will be charged on all orders under R500.
Translation missing: en.general.search.loading